Dank van Avonddans Country Estate

Namens die Trustees van Avonddans Country Estate word u bedank vir die pro bono dienste wat u
gelewer het in 2022. Dit word waardeer.

Dankie vir u positiewe gesindheid en toegewydheid teenoor Avonddans Country Estate en Groot
Brakrivier in die algemeen

Avonddans Country Estate Homeowners Association