Very professional, efficient and personal

Good morning Laetitia,

I trust that you are well.

Many thanks for your email, setting out the reconciliation, etc.

Once again, many, many thanks for your help (and patience) on this transaction.  Michele and I greatly appreciate your efforts.

Warm regards,

Howard

Howard Craig

Uitstekende diens!

Baie dankie vir julle uitstekende diens. Ek sal julle verseker aanbeveel as jy iets gedoen wil he.

Dit was n plesier om met jou te werk. Ons het altyd geweet wat aangaan en waar die proses ens. was.

Baie dankie, mooi dag.

Francois Viviers

Dank van Avonddans Country Estate

Namens die Trustees van Avonddans Country Estate word u bedank vir die pro bono dienste wat u
gelewer het in 2022. Dit word waardeer.

Dankie vir u positiewe gesindheid en toegewydheid teenoor Avonddans Country Estate en Groot
Brakrivier in die algemeen

Avonddans Country Estate Homeowners Association

Vreeslik dankie!

Dankie so baie vir julle 2 (Herman en Leatitia) se hulp, ek waardeer vreeslik baie, ek erken ek het op n stadium gedink, die transaksie gaan deur die mat val, maar Herman, jy is die beste.

Baie dankie!

Sylvia Botha

Professioneel en effektief

Baie dankie vir die proffesionele en effektiewe manier waarop jy hierdie proses hanteer en afgehandel het. Ek waardeer dit opreg en hoop om nog besigheid met julle te doen in die toekoms.

Dup Haarhoff

“On behalf of all at

“On behalf of all at the Garden Route SPCA (GRSPCA), I would like to express our heartfelt thanks and
gratitude to KLS Attorneys for your contribution towards our recent golf day fundraiser, held at
Pinnacle Point Golf Estate.
While our commitment to serving and protecting the animals of our community is unwavering, our
resources are often limited and are becoming more and more stretched in today’s challenging times.
We are therefore incredibly blessed by and grateful for your generous sponsorship which helped
make our fundraiser such a success.
As an NPO, every cent raised through our golf day and other fundraisers in our events calendar is
income we depend on to keep our inspectors on the road in the fight against animal cruelty and
ensuring that we are able to help and rehome as many animals as possible.”

Hendrik Hattingh
Pam Golding

Fantastiese diens en professionaliteit

Ek wil baie dankie se vir die fantastiese diens, professionaliteit asook vriendelikheid wat ek van julle gekry het met die oordrag van al my eiendomme.

Ek het na elke oordrag wat afgehandel is van elke eiendom, geweldige goeie terugvoering van die eiendoms agent betrokke gekry:

  • Keith van Remax met La Motte se terugvoering – “jy werk met baie goeie oordrag prokureurs en hulle het die oordrag vinniger afgehandel as wat ek in n lang tyd gehad het”.
  • Pieter van Namar met Wexford se terugvoering – “Oom se prokureur het my met soveel goed gehelp wat seker my werk was……… hulle is agtermekaar”
  • Lydia van Lydia Eiendomme met n George eiendom – “ek hou daarvan om met my eie prokureur te werk wat ek ken, maar ek moet se hulle was regtig goed”
  • Liza van South Cape Properties met die ander George eiendom – “dit was net n plesier om met jou prokureur te werk”

EN, ek het nie gevra vir terugvoering nie, hulle het dit self gegee!

Ek wil nou nie dat julle groot kop kry nie, maar wil baie dankie se vir alles.

Jannie Kirsten

Uitstekend!

Baie dankie julle vir julle goeie diens!

MARYNA O'REILLY
Aqua Cats Properties

Puik diens!

Dankie vir al die betrokke partye se puik diens, dit was ‘n plesier om met julle te deel.

Lourens Coetzer